INSTRUKSIES
1. Die opname neem omtrent 10-15 minute. Voltooi asseblief die vraelys in een sitting. Aan die einde van die opname sal u n boodskap sien om te bevestig die vraelys is voltooi.
2. U sal gevra word om tien woorde te kies uit ‘n lys van waardes/gedrag.
3. Druk die “Gaan voort” knoppie om na die volgende bladsy te gaan.
Dankie vir u deelname aan hierdie evaluasie.