Afrikaans | 中文(简体) | English |
English (American) | Français | Português |
Português (Brasileiro) | Sesotho | Tswana |
isiXhosa | isiZulu |
Geagte Kursus Deelnemer:
Dankie vir u belangstelling deur ons Deel 1 Opleiding te neem.
U gaan kortliks begin om u Individuele Waardes Evaluasie vir hierdie kursus af te lê. Die opname neem omtrent 10-15 minute. Voltooi asseblief die vraelys in een sitting. Aan die einde van die opname sal u n boodskap sien om te bevestig die vraelys is voltooi.
U sal gevra word om 10 woorde te kies van 'n lys van waardes/gedrag.
Voor u die evaluasie neem, vra ons vir bevestiging vir die aanvaarding van die BVC vertroulikheid ooreenkoms.
Die doel van hierdie ooreenkoms is tweeledig:
Een van ons kern organisatoriese waardes is "openheid". In hierdie konteks, beteken dit dat ons is bereid om met ons CTT lid netwerk (diegene wat Deel 1 suksesvol voltooi het) informasie te deel wat baie ander organisasies sal oorweeg as net hul eie. Ons doen dit omdat dit u vermoë om u kliënte te bedien verbeter. U is vry om u kliënte (intern of ekstern) oor CTT modelle te leer, maar u word nie toegelaat om die Kulturele Transformasie Gereedskap te dupliseer nie. Die Kulturele Transformasie Gereedskap moet altyd in lidmaatskap met BVC gebruik word. Dit is in almal se beste belang. Ons het 'n hoë kwaliteit produk ontwikkel wat aansienlike mark aanvaarding verkry het. Ons beoog om hierdie hoë standaarde te handhaaf en voort te gaan met die ontwikkeling van die Kulturele Transformasie Gereedskap. Deur hierdie ooreenkoms aan te gaan, beskerm u nie net u belegging deur die opleiding te neem nie, u help ook om die intellektuele eiendom regte van die BVC te beskerm.
Die uwe,
Richard Barrett
Hierdie kursus bied materiale oor hoe om die BVC Kulturele Transformasie ModelleSM te gebruik en Kutlturele Transformasie Gereedskap ® en sluit konfidensiële en eiendom informasie in, deur BVC ontwikkel. BVC en die deelnemers aan Deel 1 stem met die volgende saam:
1. Die lys van Kulturele Transformasie ModelleSM uiteengesit in Tabel 1 en inligting aangaande die gebruik daarvan mag dus vrylik gebruik word deur deelnemers van hierdie opleiding kursus. Daarbenewens, mag deelnemers ander mense onderrig wat die Kulturele Transformasie ModelleSM gebruik gelys in Tabel 1.
Tabel 1: Kulturele Transformasie Modelle SM
|
2. Die lys van Kulturele Transformasie Gereedskap ® in Tabel 2 uiteengesit (sowel as enige ander Kulturele Transformasie Gereedskap ontwikkel deur BVC wat die gebruik van opname-instrumente vir kliënt verbintenisse hou) en informasie aangaande die gebruik daarvan mag gebruik of openbaar word deur Deelnemers alleenlik in (a) die Deelnemers se kliënt afsprake of die Deelnemer se maatskappy waarin die Kulturele Transformasie Gereedskap ® opname instrumente gebruik word. Behalwe soos toegelaat in die voorafgaande sin, mag Deelnemers nie (a) die Kulturele Transformasie Gereedskap ® gebruik nie, (b) ander mense oplei in gebruik van die Kulturele Transformasie Gereedskap ® nie, (c) afskrifte van die kursus materiaal vir die doel van opleiding van ander mense in gebruik van die Kulturele Transformasie Gereedskap ® maak nie, (d) nie gereedskap en opname instrumente ontwikkel wat gebruik maak van die Kulturele Transformasie Gereedskap ® metode of opname-proses nie.
Tabel 2: Kulturele Transformasie Gereedskap ®
|
Erken asseblief u in akkoord met die terme en voorwaardes van hierdie Vertroulikheid Ooreenkoms is deur te klik gaan voort.
Copyright © . Cultural Transformation Tools® (CTT) is a trademark of Barrett Values Centre | Privacy Policy